Morgan Fairchild

Morgan Fairchild
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Patsy Ann McClenny
Geboorte 3 Februarie 1950 (1950-02-03)
Dallas, Texas, VSA
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1967–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Morgan Fairchild (gebore 3 Februarie 1950) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Seduction (1982) en eCupid (2011), en in die televisiereekse Falcon Crest (1981) en Friends (1994).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search